Tag Archives: Afrikaaps

CREAM MACHINE – Rest in Peace song

Jarre broe dussie reg nie
Ek hou my cool maar my mood is unhappy
Ek kan nou nog nie gloe jy is weg nie
Ek gloe ‘Rest in Peace’ is die droewigste message
Sjoe!
Dit voel soes gister ou bra
Toe os afkoel met n kus en n kraan
Ma nou issit jou kus wat os dra
Jou begrafnis het ons stukkend gemaak
Ek praat gister met jou sister en jou
Pa buddy en vir jou ma vra ek Tamaaf tannie
Dit pla my dat ek nie daar was nie
Toe jy jou laaste asem uitblaas daai laat nag nie
Want ek moes jou defend het
‘soes jy vir my defend het
nou voel ek vi revenge vat

Ons gaan jou regtig waar mis
was ek n God, bring ek jou regtigwaar trug
Vir jou sal ek onthou met dai smile op jou gesig
jou gatvattery het altyd ons spirits gelig
The good die young
hoekom moes jy nou gegaan it
daar was dan soe baie goete wat jy nog beplan het
karre wat jy wil gevang it
met rande wat jy gespaar het
Met n waarheid
jy was n bra jy
toe n man swaar kry
jy’t altyd ge ‘saam kyk’
dan vra jy what kine?
as ek kwaad lyk
en na daai is ek fine
en ons lines
en ons gaan syp
die hele nag by n yard of n cupcake
secrets between vat ek tot by graf, straight
want ek moes jou defend het
soes jy vir my defend het
nou voel ek vir revenge vat